top of page

God se eenmalige aanbod

Jesaja 55 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Dis ‘n aanbod wat deur die eeue weerklink: Brood, water, wyn en melk … verniet! Te goed om waar te wees! Soos die gelui van die roomyskombi Kom die uitnodiging en dit gaan verby. Die een Sondag volg op die ander, week na week, erediens na erediens. Die een nagmaal kom na die ander. As ek hierdie aanbod mis, sal daar altyd maar nog een wees. So sus ek myself. Dit kom en dit gaanm maar eendag sal dit nie weer kom nie … 


Bron: Jesaja 55:1-6 

Preekteks: Jes 55:1 o Almal wat dors het,  kom na die waters;  en wie geen geld het nie, kom, koop en eet;  ja, kom, koop sonder geld en sonder prys, wyn en melk! 

Tema: God se eenmalige aanbod  

Psalms: 95:1,2,4; 92:6,7; 119:33,39; 66:1,7 

Opnamedatum: 2024 06 23  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page