top of page

God se basuin of Steve se kitaar

Eseg 33 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Ek kom nie met voortreflike woorde na julle toe nie, Nee, dis die oorlogsbasuin wat op hierdie preekstoel geblaas word. Dis nie die soet klanke van Steve se kitaar nie. Dis ook nie nie 'n soet song van 'n liewe Jesus nie, of ek is lief vir my lyfie, want die Here het my mooi gemaak nie.  Nee! Ek stuur julle nie die pragtige hoogtes met 'n blou ballon in nie. Ek bring julle juis aarde toe. Plat op die aarde, tot daar by die ingeplante kruis op Golgotha, want die HERE wil hê dat julle moet lewe en nie sterwe nie! 

Bron: Lees Eseg 33:1-11; 21-33 

Teks Eseg 33:32   En kyk, jy is vir hulle soos ‘n minnelied,  soos een skoon van stem,  wat goed op die snare speel:  hulle hoor jou woorde,  maar hulle doen dit nie. 

Tema: God se basuin of Steve se kitaar 

Psalms: 118:1,2; 118:12,14; 40:4,5; 86:3,6  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page