top of page

God sal alle trane afvee

Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Hierdie is 'n saak van geweldige omvang. Vir die mens se verstand ongelooflik. As ek glo dat daar eendag so 'n feesmaal sal wees en ek en my broeders en susters is genooide gaste. En dat U die wêreld se sluier sal vernietig, Ja, die dood self vir ewig vernietig het. Hoe sal dit my help met persoonlike pyn? U het die sluier weggeneem en nou kan U sien. U kan sien: ek sit hier met gesig vol trane.  

Bron: Lees Jesaja 24:1-13; 24:23 - 25:12  

Teksverse: Jes 25:1  Here, U is my God!  Ek wil U prys en u Naam loof!  U het wonders gedoen,  dinge wat U lankal besluit het,  het U volgens plan uitgevoer. 

Tema: God sal alle trane afvee 

Psalms: 103:1,2; 03:6,7; 103:8,9; 103:10,11.  

Opnamedatum: 2024 10 13  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers  

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page