top of page

God openbaar Homself - Verkondig Sy Naam en krag!
Bybelstudie 16 Exodus 9 - Woorde uit sy Woning
“EK kon jou al lankal uitgedelg het, maar juis hierom het EK jou nog laat bestaan: dat ek jou My krag kan toon en dat hulle MY Naam op die hele aarde kan verkondig!” Daar is al meer male probeer om die die boek Eksodus te verfilm. Al die elemente van 'n groot drama is daarin opgesluit. * 'n Opwindende draaiboek. 'n Uitkoms van 'n onderdrukte volk uit die greep van 'n wrede despoot. * Opwindende spesiale effekte van doringstruike wat nie uitbrand nie, tot plae en vloede op 'n ongekende skaal. * Sterk karakters soos Moses en Farao wat onwrikbaar teenoor mekaar staa “Ek kon jou al lankal uitgedelg het, maar juis hierom het Ek jou nog laat bestaan: In hierdie gebeure skuil daar egter veel meer as net 'n goeie storie. Hierdie is geskiedenis, die geskiedenis van die HERE en sy volk Israel en die wyse waarop Hy te werk gaan om hulle te verlos. In hierdie gebeure sal gelowiges en geloofsgemeenskappe hulself raaksien, maar ook, so bid ons, sal hulle daardeur hul Verlosser Jesus Christus leer ken. Hierdie is die sestiende video in die Eksodus Bybelstudiereeks. Bron: God openbaar Homself - Verkondig Sy Naam en Sy krag oor die hele wêreld! Ds Gustav Opperman Eksodus 9 Bybelstudie #16 Verlos om te dien! Musiek gebruik in hierdie video: Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 567
bottom of page