top of page

God kom oes
Bybelstudie 32 Openbaring 14 - Woorde uit sy Woning
Daar is die oes van die gelowiges, die eerstelinge vir God en die oes van die mense wat verdoem is, die mense wat Christus nie ge-ag het nie, die mense wat hulle rug gedraai het op die Evangelie en wat voortgegaan het in hulle boosheid. Ds Gustav Opperman neem ons deur 'n reis van die boek Openbaring met een hoofdoel en dit is om dit vir gelowiges as 'n boek van troos en bemoedigend te ontsluit. Wie 'n oor het om te hoor, laat hom hoor wat die Gees aan die Gemeente sê! Volg die Openbaring Bybelstudie Woensdae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Die mens se omgang met die boek Openbaring het al tot baie misverstand gelei. Sommige gebruik dit vir toekomsvoorspelling, ander weer om allerhande teorieë van sameswering te staaf. Dan is daar diegene wat dit net vermy, omdat hulle dit te oorweldigend vind. Ds Gustav Opperman neem ons deur 'n reis van die boek Openbaring met een hoofdoel en dit is om dit vir gelowiges as 'n boek van troos en bemoedigend te ontsluit. Skryf asb in op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Kliek op die klokkie en volg saam met ons die Openbaring Bybelstudiereeks elke Woensdag. Ons video's Troos, Bemoedig, Waarsku en Leer. Bron: Openbaring 14:14-20 Openbaring Bybelstudie#32 God kom oes Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 06 21 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Series Intro: Dark Memory: Cinematic Dark Silent Partner 2:09 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. Series Outro: Nemesis: Cinematic Dramatic Artist: ALBIS 2:13 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). position: 163
bottom of page