
God ken my deur en deur
Ps 139 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
God het ons uitverkies nog voor die grondlegging van die wêreld. M.a.w. die wêreld was nog nie daar nie. Toe was daar alreeds 'n boek met name in. En ons het die wonderlike vertroosting dat dit is hoe goed God ons ken. God ken ons nog voordat ons onsself geken het. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae
Bron: Psalm 139
Opnamedatum: 2019 11 11
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
Ps 139:1,12 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/