top of page

God hoor ons tranegebede Die kinders van God huil anders.

Preek 1 Samuël 1 - Woorde uit sy Woning

God hoor ons tranegebede. “Ek het my siel voor die aangesig van die HERE uitgestort” (1 Samuël 1:15) Ons weet dat die goddeloses ook huil. Hulle stort ook hulle siele uit, maar die kinders van die Here, God se gelowiges ... hulle doen dit anders. Hulle stort hulle siele uit voor die aangesig van die Here. Dis wat Hanna doen en kyk haar tranegebed het onmeetbare gevolge ... Musiek gebruik in hierdie video: Psalm 86 Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 position: 771
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page