top of page

God gee ons 'n teken

Joh 2 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 19b GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Soos Christus die gewone water geneem het en daarvan wonderwyn gemaak het, so neem sy Gees sondaarmense met elke Nagmaa en Hy maak van hulle koningskinders. Hy neem ‘n vuil bedelaar soos ek en Hy laat my beker vloei van wyn! Woordverkondiging: Joh 2, ds Gustav Opperman, GK Colesberg.  


Bron: Johannes 2:1-12 

Teks: Joh. 2:11 Hierdie eerste een van sy tekens het Jesus te Kana in Galilea gedoen; en Hy het sy heerlikheid geopenbaar. 

Tema: God gee ons ‘n teken. 

Psalms: 33:1,2; 40:3,4; Ps 68:9; Ps 95:1,2,4  

Opnamedatum: 2024 05 19  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page