
Gevaarlike Reisgenoot
Luk 12 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Miskien sal ‘n teken uit die hemel bevestig of Jesus die Christus is of nie. Daarmee sou God self sy stempel op Jesus sit, of nie ... God sou self dan uitspraak gee of Hy die Messias is of nie (Luk 11:15,16). Dinge beweeg nou na ‘n kant toe. Die dringendheid neem toe. Die beslissing ten opsigte van Jesus moet dus nou gemaak word. Daar kan nie vir ‘n eendag gewag word nie! Woordverkondiging: Luk 12:49-59, ds Gustav Opperman, GK Colesberg
Ons is saam met die Here op die ewigheidsreis op pad is. Uit ons Skrifgedeelte vandag is dit egter duidelik dat ons as gelowiges nie die enigstes is wat saam met die Here op reis is nie ... Ook die ongelowiges, ook hulle is saam met die Jesus op reis ... Dis net dat hulle bestemming anders is ... Hulle is saam met Hom op pad na die groot, wit troon.
Bron: Luk 12:49-59
Teks: Luk 12:56 Geveinsdes, die voorkoms van die aarde en die lug weet julle te beoordeel, maar hoe is dit dat julle hierdie tyd nie kan beoordeel nie?
Tema: Maak nou vrede met Jesus
Psalms: 33:5,6, 73:11,12;146:2,3,4; 66:1,2.
Opnamedatum: 2024 03 17
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/