
Geloofd sy die HERE, my Rots!
Ps 144 Ds G Opperman PsBybelstudies:God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Maar wat is daardie mens dat God aan hom dink? Sy dae is nou soos 'n vlugtige skaduwee. Sy tyd hier op aarde is nou beperk. Dit is maar nietigheid. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae op @WoordeuitsyWoning
Bron: Psalm 144
Opnamedatum: 2020 02 24
Music used in this video:
1) Intro:
Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers:
Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante:
Henning Dafel - Klavier,
Cathy Dafel - Altviool,
Liza Cloete (neé Smit) – Viool
Wieke de Wet – Harp
Louisa van der Walt – Orrel
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144:1,5 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/