
Geen Stille Nag!
Ps 29 Luk 2 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
Gee aan die HERE, gee eer aan die HERE! Die Seun van die Allerhoogste is gebore. Die beslissende oomblik in die wêreld se geskiedenis het aangebreek. Nou is dit opmerklik, as ons die res van die Skrif lees, dan sien ons dat bykans elke Godsverskyning met 'n groot fanfare, 'n groot trompetgeskal gepaard gaan en as ek sê groot, dan bedoel ek werklik groot.
In die krip klink die stem van HERE van die leërskare ... die Vredevors Maar ook op die velde rondom Betlehem is dit nie stil nie ... Daar hoor ons die Engelekoor ... Geen stille nag in en om Bethlehem nie ... Die Evangelie moet verkondig word !
Bron: Psalm 29 & Lukas 2
Opnamedatum: 2022 12 25
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/