top of page

Geen Stille Nag!

Ps 29 Luk 2 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Gee aan die HERE, gee eer aan die HERE! Die Seun van die Allerhoogste is gebore. Die beslissende oomblik in die wêreld se geskiedenis het aangebreek. Nou is dit opmerklik, as ons die res van die Skrif lees, dan sien ons dat bykans elke Godsverskyning met 'n groot fanfare, 'n groot trompetgeskal gepaard gaan en as ek sê groot, dan bedoel ek werklik groot. 


In die krip klink die stem van HERE van die leërskare ... die Vredevors   Maar ook op die velde rondom Betlehem is dit nie stil nie ... Daar hoor ons die Engelekoor ... Geen stille nag in en om Bethlehem nie ... Die Evangelie moet verkondig word !  


Bron: Psalm 29 & Lukas 2 

Opnamedatum: 2022 12 25 

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page