top of page

Gedra jou soos 'n man!
(1 Kor 16) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
In die weke wat verby is, het dit in ons kerke gegons en weereens het dit gegaan oor manlikheid en vroulikheid ten opsigte van die ampte. Na meer as dertig jaar se debatvoering, blyk dit nog steeds 'n probleem te wees.
Bron: Lees: 1 Kor. 16:5-24
Teks: 1 Kor 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
Tema: Gedra jou soos ‘n man!
Psalms:18:1,3; 18:14,15; 118:3,4; 68:12,13
bottom of page