
Gebed om Christus se heerskappy
Ps 132 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
Wanneer die Here Jesus Christus daardie werk doen wat Hy gekom het om te doen, dan brei die koninkryk van God van Jerusalem af verder uit oor die hele aarde. En ons sien nou die proses aan die gang waar hierdie aarde weer in sy geheel weer teruggebring word onder die heerskappy van God. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 132
Opnamedatum: 2019 08 05
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 132:5,9 Glorieryke Psalms www.ico.org.za
info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/