
Ervaar God's genade: Die angs is weg!
Preek Psalms 34 Heidelbergse Kategismus 28 - Woorde uit sy Woning
Die Engel van die Here trek ’n laer rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit. Smaak en sien dat die Here goed is! Al daardie beklemmings wat ons maar gedurig aanvoel ... somtyds meer, somtyds minder. Die beklemming wat ‘n kind van God aanvoel, omdat Hy nie die Vader se vriendelike aangesig ervaar nie, dit verdwyn wanneer jy jouself tot Christus wend. En dan daardie ontsaglike verligting as jy besef: Die Engel van die HERE het my verlos! Die beklemming is weg. Die gewig van die angs is weg. Bron: Teks: Psalm 34:8,9 Heidelbergse Kategismus Sondag 28 Vraag 75 Ervaar God se genade: Die angs is weg! Bely uit die Psalms Troosreeks#39 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 01 21 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 478