top of page

Ek het jou by jou naam geroep!

Jes 43 Ds G Opperman Doop SS Müller GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Van toe af, van oraloor versamel Hy sy kinders, van die einde van die aarde af. Elkeen wat na sy Naam genoem is , soos ons wat vanoggend hier met die sakrament van die Heilige doop weer ‘n kindjie na sy Naam sal noem, ‘n kindjie sal doop in die Naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, in die Naam van die getroue Verbondsgod.


Bron: Lees Jes. 42:18 – 43:11

Teks Jes 43:1 Maar nou, so sê die HERE,  jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel:  Wees nie bevrees nie,  want Ek het jou verlos;  Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! Tema: God se onbegryplike verlossing 

Psalms: 33:1,2; 33:5,6; 33:7,8; 33:9,10,11.  


1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers

2) Ps 134: Orrel: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za

3) Ps 134 Orrel en sang: GK Centurion 

4) Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

5) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page