top of page

Ek, die melaatse!
Luk 5 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Maar tog, ken ons melaatsheid, ‘n ander soort melaatsheid, ‘n melaatsheid hier binne ... die aandoening van die siel, die dodelike verbreiding van die sonde, die verrotting van die gees.
Bron: Lees: Luk:5:12-16
Teks: 5:13 Daarop steek Hy die hand uit en raak hom aan
Tema: Christus neem ons plae op Hom
Psalms: 147:1,2; 51:1,2; 51:4,5; 36:2
bottom of page