
Eiewillige godsdiens
Preek Psalms 106 Heidelbergse Kategismus 35 - Woorde uit sy Woning
Ons sukkel om ‘n God te dien wat in ontoeganklike lig woon. Daarom maak ons vir ons ‘n beeld van God ... ‘n vriendelike god, ‘n toeganklike god by wie jy kan sing en dans en speel. En vir elke geslag, vir elke generasie wat hom op hierdie pad begewe, is daar ook priesters en ampsdraers, Aärons, wat bereid is om saam met hulle te stap. Volg die HK Troosreeks: Bely uit die Psalms op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Hierdie is die 46ste video uit die reeks. Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, besoek asb ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, se hoofblad. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: Heidelbergse Kategismus HK 35 Vr 96-98 Psalm 106 Eiewillige godsdiens HK Troosreeks: Bely uit die Psalms#46 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2018 03 11 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 415