top of page

Een ding is nodig

Luk 10 Ds Gustav Opperman GK Colesberg Finale video @WoordeuitsyWoning ​

Daar is een ding wat uitstyg bo alle ander dinge wat Jesus Christus nodig het en dit is dat sy dissipels na sy woord sal luister. Dit is waarvoor Hy aarde toe gekom het. Hy het aarde toe gekom, sodat Israel sy woord sal hoor. Woordverkondiging: Luk 10, ds Gustav Opperman, GK Colesberg  @WoordeuitsyWoning  Aangesien daar 'n klankprobleem opgemerk is aan die einde van die Skriflesing op die eerste plasing van hierdie preek, plaas ons hier 'n nuut vervaardigde video van dieselfde preek. Ons maak verskoning vir die ongerief.   


Ag, ek hoop dat diegene van u  diegene van u wat so hard in hierdie gemeente werk, dat u dit kan sê: ek doen hierdie werk, ek gee my tyd my geld en my goed by die ontferminge van die God. Die Here was immers vir my goed,  oneindig goed.  Ja, die voortgang van die evangelie word nie net versier deur ons dienswerk nie. Ons dienswerk is ook noodsaaklik daarvoor.  


Bron: Titus 2; Luk 10:38-42 

Teks: Lukas 10:42  ... een ding is nodig  

Tema: Die belangrikste dienswerk 

Psalms: 36:2; 36:3; 40;3,4; 45:1,9,10; 89:6  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page