top of page

Draaipunt in wereldgeskiedenis

Bybelstudie 72 Lukas 18 - Woorde uit sy Woning

Maar hierdie aspek wat ons vanaand weer behandel, is die een aspek wat aanstoot gee en daardie aspek word dan ook die meeste aangeval. Volg die Lukas Bybelstudiereeks: Christus vir Vandag. Hierdie is die 72ste video in die reeks. U sal die snitlys/playlist vir hierdie reeks vind op ons hoofblad. Bron: Lukas 18:31-34 Draaipunt in wereldgeskiedenis Lukas Bybelstudie: Christus vir Vandag#72 Ds Gustav Opperman 2019 07 10 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Traporrelopname: Orrelis: Mariaan Senekal position: 412
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page