
Doopwater praat: Jy is ook gewas, gered!
Preek Psalms 51 Heidelbergse Kategismus 26 - Woorde uit sy Woning
Die doopwater praat met my! Elke keer wat 'n gelowige volwassene gedoop word, elke keer wat ek die getuie is by die doop van 'n kind, bevestig daardie water vir my dat ek net so werkliik geestelik van my sondes gewas is! Bron: Psakm 51 Heidelbergse Kategismus Sondag 26,27 Vraag 69-72 Psalm Troosreeks: Bely uit die Psalms#37 Doopwater praat: Jy is ook gewas, gered! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2017 12 31 Musiek gebruik in hierdie video:\r Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:\r Openingsmusiek: Sola Sacra Scriptura\r Potchefstroomse Mannekoor\r Olv Babs Brouwer\r babsbrouwer@mweb.co.za\r sel:083 306 4525 Slotmusiek: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 482