top of page

Dood en Graf nie die einde: Anderkant die Graf!

Preek Psalms 116 Heidelbergse Kategismus 16 - Woorde uit sy Woning

Eendag sal daar 'n klompie mense met 'n kis na die kerkhof stap. Almal sal terugkom, behalwe een: Dit is ek! Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer! Maar dan is dit nog nie die einde nie: Dood en graf is nog nie die einde nie, want daar is nog 'n Anderkant die graf! Om my was bande en strikke van die dood, en angste van die hel het my laat bewe, ek was benoud, vol droefheid was my lewe. Ja, seker, ek moet eendag nog self die dood smaak, self in die graf neergesak word, maar omdat Christus se triomftog ook deur die graf gestrek het, word ons grafte nou die akker ... die saailand waarin die oes van die Groot Opstanding gesaai is. Bron: Psalm 116 Heidelbergse Kategismus Sondag 16 Vraag 40 - 44 Dood en Graf is nie die einde nie: Anderkant die Graf! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2017 08 20 Musiek gebruik in hierdie video: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 547
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page