top of page

Die Woord triomfeer
Bybelstudie uit Hand 12:13-25 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Maar die Woord van God het gegroei en toegeneem (Hand 12:24). Dis weer daardie Goddelike MAAR. Dit is dit wat groei en toeneem. Al hierdie dinge van mense en menslike planne, menslike politieke intriges, alles wat op daardie stadium belangrik is, in God se groot raadsplan is dit nie die dinge wat bepalend sal wees nie. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handeling, aangebied deur ds Gustav Opperman
Bron: Handelinge 12:13-25 Opnamedatum: 2024 06 04
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.
bottom of page