top of page

Die wonder van wedergeboorte

(1Kon17) Doop Nina Wium Ds G Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Ja, skielik onverwags tree die dood in. Deur die skeure en krake van vensters en deure kom hy binne om sy prooi te neem. Die skok het haar voete onder haar uitgeslaan en sy wil weet waarom? Nie: Waarom het die HERE dit toegelaat nie? Maar: Waarom het die HERE die dood van haar kind gesoek?  

Bron: Lees: 1 Kon 17:9-24 

Teks: 1 Kon 17:21 HERE my God,  laat die siel van hierdie kind tog in hom terugkeer. 

Tema: Deur die Woord tot wedergeboorte 

Psalms: 146:1,2; 66:7,8; 105:1,5; 46:4,8

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page