top of page

Die Waarheid of Vals Nuus versprei?

Preek Efésiërs 4 Heidelbergse Kategismus 43 - Woorde uit sy Woning

HK 43 Negende Gebod Lees: Efesiers 4:17-32, Sondag 43 Tema: Die Waarheid Psalms:147:1,6,7,34,6,7,103:8,9, 36:1,2 Heidelbergse Kategismus Sondag 43 (Negende Gebod) Vraag 112: Wat eis die negende gebod? Antwoord: Ek mag teen niemand valse getuienis aflê, niemand se woorde verdraai, nie 'n kwaadstoker of lasteraar wees nie, niemand onverhoord en ligtelik help veroordeel nie. Alle vorme van lieg en bedrieg moet ek as die duiwel se eie werke vermy as ek nie die sware toorn van God oor my wil bring nie. In regsake en in alle ander handelinge moet ek die waarheid liefhê, en opreg wees in wat ek sê en bely. My naaste se eer en goeie naam moet ek na my vermoë verdedig en bevorder. position: 720
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page