top of page

Die Stem Dilemma Verkiesing 2019
Preek Matthéüs 27 - Woorde uit sy Woning
Dis alweer sulke tyd ... verkiesingstyd ... Oral op die plakkate pryk die gesigte ... Eerskomende Woensdag word die bevolking opgeroep om te sê wie hulle wil hê. Vandag sal u hulle weer by kerksaamtrekke sien ... sien en hoor. Volgens die elke kandidaat ... sal die uitslag duidelik wys ... sal sy party se oorwinning duidelik wys ... dat God self aan hulle kant is. As die mense gestem het, dan het ons die stem van God gehoor. So word daar verklaar. Dit was natuurlik ook die leuse van die Franse rewolusie: Vox populi est vox Dei “Die stem van die volk is die stem van God”. Die stem van die volk is die stem van God. Ons Skrifgedeelte lei ons terug na ‘n verkiesing baie jare gelede. In die 33 ste jaar van ons jaartelling word daar ‘n verkiesing in Judea gehou. By die paleis van die goewerneur word daar druk gestem. Dit gebeur op die Vrydag voor die pasga. Twee kandidate word teenoor mekaar gestel. Meer as die presidentskap is op die spel. Nee, dis ‘n kwessie van lewe en dood. Die wenner leef. Die wenner gaan vry uit. Die verloorder loop die pad van die kruis. Die verloorder sterf. Wie wil julle hê? Die goewerneur van die Romeinse ryk, Pontius Pilatus stel die volk voor ‘n demokratiese keuse. Wie wil julle . ... Nou hoekom sou hierdie skare voor Pilatus dan nie vir die regte man stem nie? Ons kan mos almal sien dat hierdie Barabbas kêrel ‘n skarminkel is ... net nog ‘n bomplanter wat op die politieke golf ry ... nog ‘n sogenaamde vryheidsvegter vol leë beloftes ... Vandag hier ... more weg. Nou hoekom het die skare nie die dag vir regte man gestem nie? Bron: Die Stem Dilemma Verkiesing 2019 Lees Mat. 27:11-31 Teks Mat. 27:21 Wie van die twee wil julle hê? Tema: Moet ons vir Jesus Christus stem? Ons gemeente in 101 jaar oud. Musiek gebruik in hierdie video: Psalm 65 en Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers https://maroelamedia.co.za/tag/verkiesing-2019/ https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/2019-algemene-verkiesing-so-lyk-sa-se-politieke-landskap-nou/ https://www.netwerk24.com/ZA/Stronk/verkiesing-2019-sal-sa-se-mees-bestrede-een-nog-wees-20180712 https://www.vfplus.org.za/nuutste-nuus/verkiesing-2019-die-mites-leuens-en-waarheid-oor-jou-kruisie https://www.litnet.co.za/verkiesing-2019-vir-wie-om-te-stem/ Musiek gebruik in hierdie video: position: 591
bottom of page