top of page

Die slang word versteur!

Bybelstudie uit Hand 14:1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Die oomblik as julle hierdie Woord begin versprei, dan gaan julle as't ware die duiwel in sy nesplek, die slang in sy nesplek steur en jy gaan 'n reaksie kry. Volg die Bybelstudie uit Handelinge Woensdae.  

Bron: Hand 14:1-20 Opnamedatum: 2024 07 30

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page