
Die Sakrament - 'n Misterie
Ef 3 Ds Gustav Opperman GK Colesberg Nagmaalreeks 18b @WoordeuitsyWoning
Dit was dan ook nog altyd die hoofdoel van die okkultiste om 'n vierde dimensie te ken en dit te probeer beheers. Die mensdom in die greep van die New Age smag daarna. Hulle vra na 'n bo verdieping … 'n werklikheid wat die verstand te bowe gaan. Dit word die onderwerp van die een televisieprogram en rolprent na die ander.Daarin word 'n hoëre wêreld aan die ongelowiges aangebied, ongelowiges wat tog geloof soek, ongelowiges wat tog in iets daarbuite wil glo. Woordverkondiging: Ef 3 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
Bron: Lees Ef 2:11-22; 3:14-21
Teks 3:18 sodat … julle in staat kan wees … om ten volle te begryp wat die breedte en lengte en diepte en hoogte is … Tema: Sakrament van die diepste geheimenis
Sing: 150:1; 86:6; 103:7,11; 23:3; 116; 138:1
Opnamedatum: 2024 02 18
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/