top of page

Die Lig van die wêreld
Bybelstudie 3 Openbaring 1 - Woorde uit sy Woning
Die kandelaar moes altyd brand binne-in die tabernakel, later in die tempel, as 'n aanduiding van God se ewigdurende lig. Waar Hy met sy volk besig is, daar is daar lig: die Here Jesus Christus, die Lig van die wêreld. Dit is die doel van die kandelaar: die volmaakte Lig wat van God uitstraal. Derde video in die Openbaring Bybelstudiereeks. Volg die reeks elke Woensdag op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Die mens se omgang met die boek Openbaring het al tot baie misverstand gelei. Sommige gebruik dit vir toekomsvoorspelling, ander weer om allerhande teorieë van sameswering te staaf. Dan is daar diegene wat dit net vermy, omdat hulle dit te oorweldigend vind. Ds Gustav Opperman neem ons deur 'n reis van die boek Openbaring met een hoofdoel en dit is om dit vir gelowiges as 'n boek van troos en bemoedigend te ontsluit. Bron: Openbaring 1:1-20 Deel 2 Jesus, die Lig van die wêreld Openbaring Bybelstudie#3 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2020 09 14 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak by: FNB rekeninghouer: Woorde uit sy Woning Rekeningnommer: 62874370952 Tak: Thabazimbi Takkode: 260346 Ds Gustav is 'n emeritis dominee en hierdie reëling dra die goedkeuring weg van. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Series Intro: Bybelstudie Openbaring Series: Intro Dark Memory: Cinematic Dark Silent Partner 2:09 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. Series Outro: Nemesis: Cinematic Dramatic Artist: ALBIS 2:13 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). position: 269
bottom of page