top of page

Die Laaste Dae

(Luk 17:20-37) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Hoe sal dit wees in die laaste dae? Hoe sal dit wees in die dae voor die Here Jesus se wederkoms, daardie dag van die Seun van die mens? (soos dit in die Bybel genoem word). Hoe sal ons weet hoe om daarvoor gereed te wees? Wanneer sal die wederkoms plaasvind ? Dis vrae wat gelowiges al vir eeue lank besig hou. reeds in die Here Jesus se tyd toe Hy nog hier op aarde was, was die belangstelling al daar. Waar? Wanneer? Hoe?

Bron: Lees Luk 17:20-37 

Teks: Luk 17:26-30: En soos dit gebeur het in die dae van Noag, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens: hulle het geëet en gedrink, hulle het getrou en is in die huwelik gegee tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het, en die sondvloed gekom en almal vernietig het. Net soos dit ook gebeur het in die dae van Lot: hulle het geëet en gedrink, gekoop en verkoop, hulle het geplant en gebou. Maar op die dag toe Lot van Sodom uitgaan, het vuur en swawel van die hemel af gereën en almal vernietig. Net so sal dit wees in die dag wanneer die Seun van die mens geopenbaar word. 

Psalms: 66:1,2; 4:3; 4:4; 145:9,10,11,12.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page