top of page

Die Koninkryk kom!

Preek Psalms 144 Heidelbergse Kategismus 48 - Woorde uit sy Woning

Die Here gee krag. Hy is 'n Bron van sterkte. Dit moet vir 'n spesifieke doel aangewend word: Om te veg in Christus se weermag. Om verbete die stryd van die stede te veg: God se stad, teen die poorte van die hel. Volg die HK Troosreeks: Bely uit die Psalms op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Die gelowiges benodig krag vir ‘n bloedige stryd, ‘n oorlog waarby lewens op die spel is, krag vir veldslae waartydens koninkryke gewen of verloor word, veldslae waartydens die onbestrede heerskappy van die hele aarde bepaal sal word ... Hierdie is die 58ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, besoek asb ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, se hoofblad. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 48 Tweede bede, Psalm 144 Die Koninkryk kom! HK Troosreeks: Bely uit die Psalms#58 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 07 08 . Op voersoek is die DVD weer beskikbaar. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Intro: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Outro: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 332

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page