top of page

Die Kerk is stukkend. Wat nou?

Ps 74 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Daar is 'n toenemende gevoel van onsekerheid by ons mense, eintlik by die hele mensdom so wil dit lyk. Die skroewe is besig om los te kom. Alle vastigheid en sekerheid is besig om rondom ons te verbrokkel, besig om in die stormwaters weg te spoel. Maar ook in hierdie land leef ons al jare in 'n gees van die revolusie, in 'n atmosfeer van “must fall”. “Rhodes must fall, fees must fall, afrikaans must fall ...” Soms selfs net so eenvoudig soos: “Kill the Boer.” 

Bron: Skrifgedeelte: Psalm 74 Teks: 74:12  Nogtans is God my Koning van die voortyd af,  wat verlossinge werk op die aarde  Tema: Roep na God by die puinhope van die kerk Psalms:18:1,14; 65:3,8; 74:1,2; 74:13,16. Opnamedatum: 2025 08 10

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page