top of page

Die Here se liefde trek

Jer 31 Ds Gustav Opperman GK Brits Wes @WoordeuitsyWoning ​

God se liefde is 'n magnetiese krag. Daardie liefde trek en trek en los nie. Ons laat los ... nie God nie. Die HERE vind die verlorene terug ... ook al wil die verlorene nie teruggevind word nie. Woordverkondiging: Jeremia 31, ds Gustav Opperman, GK Brits-Wes.


In die Skrifgedeelte sien ons die volk op pad huis toe. Op weg om sy rus te geniet, soos ons in vers twee gelees het. Om tuis te kom, is om tot rus te kom.  Hulle kom met geween en smekinge. Hulle trane is van trane van blydskap, maar ook trane van berou en skaamte.  Die HERE het hulle met die ballingskap getugtig, maar hulle het Hom veel meer verdriet aangedoen ... deur hulle opstandigheid, deur hulle ongehoorsaamheid.


Bron: Lees: Jer 31:1-14 

Teks Jer 31 :3 Die Here het aan my verskyn uit die verte: Ja, Ek het jou liefgehad met ’n ewige liefde;  daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid. 

Tema: God wag! 

Opnamedatum: 2017 04 02  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  

Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page