top of page

Die Here roep

Jes 6 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Wie sal Ek stuur, vra die Here. Wie is bereid om te dien? Wie is bereid om die Woord te gaan verkondig? wie is bereid om die gemeente se ampswerk te doen? Wie sal die siekes gaan opsoek? wie sal die afgedwaaldes vermaan? Wie sal God se getuie op die markpleine van hierdie verlore gaande wêreld wees? Woordverkondiging: Jes 6, ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 


Bron: Jesaja 6:1-8 

Teks Jes. 6:8: Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.  Tema: Die Here roep 

Psalms: 84:1,2; 66:1,7; 130:1,2; 145:1,9,10,12 

Opnamedatum: 2024 08 04  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page