top of page

80) Die Here is onvergelykbaar (Volledige Erediens) ​

Jes 46 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Jes 45:20-46:10 

Teks: Jes 46:3,4: Luister na My, o huis van Jakob  en die hele oorblyfsel van die huis van Israel,  julle wat deur My gedra is van die moederskoot af,  opgeneem is van die geboorte af;   en tot die ouderdom toe is Ék dieselfde,  ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra;  Ék het dit gedoen,  en Ék sal julle opneem,  en Ék sal dra en red. 

Tema: Wie dra wie? 

Psalms: 84:3.4; 84:5,6; 86:5,6; 68:9.

Agtergrond tot die preek:

Elke afgod word uiteindelik 'n ondraaglike las. Iets wat jy moet dra en wat op die ou einde vir jou niks beteken nie. Niks! 'n God wat homself nie kan dra nie, hoe gaan hy jou red? Al wat hulle jou kan bied, is moegheid. Hulle maak ons doodmoeg. Gaan jy aanhou om daardie afgod staande te probeer hou? Of gaan jy besef dat jy nog altyd die Here gehad het, nie waar nie? Hy wat ons gedra het!  

Opnamedatum: 2025 04 20

Music used in this video: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Psalm 84,86 & 68: GK Colesberg Orrelis: Nicolaas Vorster

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page