
Die HERE doen groot dinge
Ps 126 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudie:God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Dis eintlik 'n tipe gevoel wat elke gelowige in sy hart van tyd tot tyd behoort te voel: daardie gevoel van die HERE het groot dinge in my lewe gedoen en ek kan skaars glo wat gebeur het! Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 126
Opnamedatum: 2019 04 29
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
Ps 126:2 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/