
Die Herder wat die skape soek
Eseg 34 ds G Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Daar is ‘n pleitroep in die laaste vers van Psalm 119: HEER, ek is 'n skaap verlore, in die wildernis verdwaal. U, my HEER en Herder, bid ekdat U my tog wil kom haal. Het u al ooit so gevoel? Het u al ooit so gebid? Woordverkondiging: Eseg 34, ds Gustav Opperman GK Colesberg.
Bron: Eseg 34:1-31; Joh 10
Teks: Eseg 34:11 Want so sê die Here HERE: Kyk, hier is Ek, en Ek sal na my skape vra en vir hulle sorg. Tema: Die Herder wat die skape soek
Psalms: 118:2,12; 107:1,10; 147:1,2; 23:1,2,3.
Opnamedatum: 2024 01 28
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/