top of page

Die Hemelse Gesprek: Luister na Christus!

Preek Psalms 110 Heidelbergse Kategismus 12 - Woorde uit sy Woning

God die Vader sĂȘ iets vir sy Seun, Jesus Christus. Die Heilige Gees is 'n Getuie daarvan en kom vertel dit weer vir ons. Beide die 83-vertaling asook die nuwer Direkte vertaling sien dit nie as deel van die Hemelse gesprek wat ek netnou genoem het nie. Ook nie die kommentaar Bybel in Praktyk. So wat moet ons met hierdie uitspraak maak? Bron: Preek Luister na die Gesalfde Psalm 110 Deel 1/4 Die eerste van vier preke oor Psalm 110 in die Kategismus troosreeks: Bely uit die Psalms. Heidelbergse Kategismus Sondag 12 (deel 1) Vraag 31 Die ander drie preke is reeds vrygestel op YouTube, maar weens omstandighede kon ons nou eers die eerste preek plaas. 2018 06 17 position: 541

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page