top of page

Die Heilige in ons midde

Hosea 11 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Menslik gesproke kan ons nie anders nie. Ons moet erken: Die gordyn is besig om oor die gereformeerde kerke in Suid-Afrika te sak. Dis amptelik. Die statistieke sê dit. Dis 'n kwessie van tyd, dan maak ons die deure toe. Woordverkondiging: Hosea 11 ds Gustav Opperman, GK Colesberge 


Daar's 'n gebrek aan belangstelling in die kinderseën, dus ontvang ons nie die seën van kinders nie. Daar's 'n gebrek aan belangstelling in die sending en evangelisasie, so daar is ook nie veel uitbreiding na die kant toe nie. Daar's 'n gebrek aan ywer vir Christelike onderwys. Daarom is daar afval … grootskaalse afval.  Van elke 4 kinders wat elke jaar belydenis van geloof aflê sal daar oor waarskynlik oor 5 jaar  minder as die helfte nog in die kerk wees.  En dit geld nie net vir ons kerkverband nie. Dit geld vir al die kerke van gereformeerde belydenis in die land.  Dis die feite van die saak. Harde feite.  


Bron: Hosea 11 

Opnamedatum: 2024 04 07  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page