top of page

Die grensdrade lê plat

Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Die grensdrade lê plat. Die grensdrade van ons geloof … so reguit gespan in die reformasie  elke keer weer so mooi styfgetrek met die aflegging van elke doopbelofte, daardie grensdrade lê pap op die grond. Woordverkondiging: Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg.  


 Hulle luister na die stemme van vreemde herders … Vreemde herders op die sosiale media … vreemde herders spreek na die harte van ons dogters … vreemde herder maak ons losloop seuns bymekaar in bendes …  


Bron:  Lees Esegiël  34 

Teks: Esegiël 34:7 Daarom, o herders, hoor die woord van die HERE! 

Tema: Die grensdrade lê plat … 

Psalms: 95:1,2,4; 73:11,12; 68:9; 103:1,11.  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page