top of page

Die graf as kleedkamer
Preek Lukas, Markus 23 - Woorde uit sy Woning
Wat is die doel van die graf? Het ons die graf vandag nog nodig? Die grawe van grafte en die onderhouding daarvan het deesdae so ‘n beslommernis geword. Woordverkondiging Lukas 23:50-24:13 asook Markus 16:9-14, ds Gustav Opperman,. Besoek ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning vir meer as 530 preke, Bybelstudies en videoreekse. So is dit dan ook mode onder westerlinge vandag om die as van hulle geliefdes in die see te gooi. Baie moderne kerkgangers vind deesdae ook al meer verskoning om oupa en ouma se liggame te laat verbrand … en dan hulle self te troos deur die as in een of ander gedenkmuur te laat inmessel. Waarom dan nog die graf? Daar is 'n paar Bybelse redes hoekom die graf vir die gelowige belangrik is … Daar is veral een belangrike rede hoekom ons 'n graf inderdaad nodig het … Hierdie rede kom duidelik in die gebeure rondom die graf van die Here Jesus na vore. Toe Petrus neerbuk, sien hy die doeke alleen lê … Bron: Lukas 23:50-24:13 asook Markus 16:9-14 Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2021 02 14 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 218
bottom of page