top of page

Die goeie dinge van die Kerk

Ps 128 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

Die volk skree om nood. Die volk het hulp nodig. Die mense skree moord. Die mense skree dat die vyande die poorte binneval, dat die huise vernietig word, maar niemand wil die sentraliteit van die kerk van die Here Jesus Christus erken nie. En ek praat nou spesifiek van die Afrikanervolk. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.  

Bron: Psalm 128 

Opnamedatum: 2019 05 13  

Music used in this video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel 

2) Psalm 128:1,4 GK Krugersdorp, met dank. 

3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page