top of page

Die Dooie Gemeente Vyfde brief: Sardis

Bybelstudie 8 Openbaring 3 - Woorde uit sy Woning

Almal het rus en vrede ervaar in daardie gemeente, behalwe vir die Here was hulle dood. Vir die Here was hulle dood! Skryf asb in op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, kliek op die klokkie en volg saam met ons die Openbaring Bybelstudiereeks. Ons video's Troos, Bemoedig, Waarsku en Leer. Wie 'n oor het om te hoor, laat hom hoor wat die Gees aan die Gemeente sê. Die mens se omgang met die boek Openbaring het al tot baie misverstand gelei. Sommige gebruik dit vir toekomsvoorspelling, ander weer om allerhande teorieë van sameswering te staaf. Dan is daar diegene wat dit net vermy, omdat hulle dit te oorweldigend vind. Ds Gustav Opperman neem ons deur 'n reis van die boek Openbaring met een hoofdoel en dit is om dit vir gelowiges as 'n boek van troos en bemoedigend te ontsluit. Agste video in die Openbaring Bybelstudiereeks. Bron: Openbaring 3:1-6 Vyfde brief: Sardis Die Dooie Gemeente Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 10 19 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Series Intro: Dark Memory: Cinematic Dark Silent Partner 2:09 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. Series Outro: Nemesis: Cinematic Dramatic Artist: ALBIS 2:13 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). position: 251
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page