top of page

Die Coronavirus en Psalm 91: Betreë al Sy weë. Voltooi jou aardse roeping.

Preek Psalms 92 - Woorde uit sy Woning

Die Here Jesus Christus is die sleutel tot die verstaan van die hele Bybel. Sy werk was om ons swakke vreesbevange mense te leer om werklik vreesloos te wees! Om ons te leer om met vrymoedigheid Psalm 91 te sing ook in hierdie jaar van die Coronavirus, om met vrymoedigheid ons aardse roeping te voltooi, om al sy weë wat Hy vir ons bepaal het, met vrymoedigheid te betree. Bron: Psalm 92 Die Coronavirus en Psalm 91: Betreë al sy weë. Voltooi jou aardse roeping Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 03 22 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 439
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page