top of page

Daardie f- woord

Preek Jesaja 6 - Woorde uit sy Woning

“Wee my, ek is verlore! Want ek is ’n man onrein van lippe en woon onder ’n volk wat onrein van lippe is.” Woordverkondiging, 24 Mei uit Jes. 6:5. Ds Gustav Opperman,. youtube.com/c/WoordeuitsyWoning. Isa. 6: 5 And I said, Woe is me, I am lost. Because I am a man of unclean liPsalm and dwell among a people unclean of lips. Wanneer ons die soeklig so laat swaai oor die hele bestek van ons volk se sondes dan is dit so dat die lig skaars by alles kan stilstaan. Maar laat ons vandag net vir ‘n oomblik die kollig ‘n bietjie laat stilstaan by net een woord ... Volgens baie nie meer ‘n vloekwoord nie ... net ‘n kragwoord. Dis hoe vloekwoorde deesdae genoem word: kragwoorde. Ek verys na daardie f-woord. Vloekwoorde wat mense vandag so kwistig gebruik, is nie ‘n nuwe verskynsel nie. Die Bybel praat baie duidelik hieroor: Laat daar geen vuil woord uit julle mond uitgaan nie, maar net ‘n woord wat goed is vir die nodige stigting, sodat dit genade kan gee aan die wat dit hoor Efesiërs 4:29. Isa. 6: 5 And I said, Woe is me, I am lost. Because I am a man of unclean liPsalm and dwell among a people unclean of lips. Bron: Jesaja 6 Daardie f- woord Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2020 05 22 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 405
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page