top of page

Corona afsondering: Verlang jy na die kerk?

Preek Psalms 84 Heidelbergse Kategismus 38 - Woorde uit sy Woning

Ons het tans ‘n wonderlike geleentheid vir introspeksie. Drie weke waarin ons ‘n bestek-opname kan doen van dit wat in ons lewens aangaan. Die weke waarin ons geen reise kan onderneem nie, daar sal geen sportbyeenkomste wees, geen familiebyeenkomste nie, geen werkspartytjies nie en natuurlik ook geen kerk byeenkomste nie! Vra uself af: Mis ek regtig die eredienste? Skryf in op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Kliek op die skakel en kies uit meer as 330 goeie kwaliteit video's. Bron: Psalm 84 HK 38 Vraag 103 Vierde Gebod Corona afsondering: Verlang jy na die kerk? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 03 27 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 437

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page