
Christus afgesonder
Mar 14 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Dit is daar vyfhonderd jaar vantevore so neergeskryf, sodat die lesers van die Ou Testament - die wat dit destyds gelees het- nie hulle oë sal afhaal van die Messias nie, sodat niemand hulle oë sal afhaal van die Verlosser, Jesus Christus nie. Ook nie ons nie, ons wat vandag steeds tot die taak van tempelbou opgeroep word, sodat ons nie ons oë sal afhaal van die Goeie Herder nie. Woordverkondiging: Markus 14, ds Gustav Opperman GK Colesberg.
Onder leiding van die Heilige Gees skryf Sagaria sy woorde neer. Hy skryf van ‘n dag waar daar ‘n geopende fontein sal wees ... ‘n geopende fontein vir die huis van Dawid en die inwoners van Jerusalem. ‘n Geopende fontein vir die afwassing van sonde en onreinheid.
Bron: Lees: Sagaria 13; Markus 14:27-52
Teks: Mar 14:50-51 Toe het almal Hom verlaat en gevlug. En ‘n sekere jongman met ‘n linnedoek om sy naakte lyf het Hom gevolg; en die jongmanne het hom gegryp, maar hy het die linnedoek laat staan en naak van hulle weggevlug.
Tema: Christus afgesonder
Ps. 146:1,2,8; 103:7,11; 89:6,17; 40:3,8.
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/