
Broodnodige Erediens
(Hebr 10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Om aan die lewe te bly, het ons brood nodig, maar om ewig te lewe ... om nou te lewe en om tot in ewigheid te lewe , het ons woorde nodig en dit is die woorde wat by die Here se mond uitgaan!
Bron: Lees: Deuteronomium 8; Heb 10:19-25
Teks: Deu 8:3 die mens lewe nie van brood alleen nie, maar die mens lewe van alles wat uit die mond van die HERE uitgaan.
Tema: Die brood van die ewige lewe
Psalms: 46:1; 46:3; 65:1,2; 65:3; 89:1,6.
Opnamedatum: 2024 10 13
Musiek gebruik in hierdie video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/