
Blymoedig sterwend
- vir Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut deur @WoordeuitsyWoning CC
'n 24 minute lange video wat die laaste jaar in die lewe van 'n kankerlyer dokumenteer. Tydens beeldopnames wat in die tyd van Ria Janse van Rensburg opgeneem is, lewer sy 'n getuie van haar sterwingservaring, haar liggaamlike agteruitgang, maar ook van haar onwrikbare geloof in die Here en die hiernamaals. Hierdie merkwaardige dokumentêr is vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut, deur @WoordeuitsyWoning Aanbieder: Ds Gustav Opperman Redigeerder: Ina Opperman
Bron: Filippense 3:20-21; Job 19:23; Job 40; Ps 42:5 (Berymd); Ps 23
Opnamedatum: 2024 11 15
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: When I try to import the music info, You
1)Elegy Ambient Sad Asher Fulero 2:42 YouTube Audio Library (Temamusiek)
2)Clouds Classical Calm Huma-Huma 4:04 YouTube Audio Library
3)No.8 Requiem Cinematic Dark Esther Abrami 2:28 YouTube Audio Library
4)Requiem In Cello Classical Sad Hanu Dixit 2:29 YouTube Audio Library
Lewendige opnames:
1)Vioolspel tydens begrafnis: Pieter Kruger
2)Vioolspel by bed: Ps 134 Pieter en Annabel Kruger