top of page

Bid vir die Dominee!

Hand 20; Ef 6 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Kyk mooi na hierdie trappies langs hierdie preekstoel, Broeders en Susters. Kyk mooi na hulle. Elkeen van daardie trappies is 'n berg, 'n berg om uit te klim. En dis 'n swak, feilbare mens wat hulle uit moet klim. Die prediker wat dat dit nie erken nie ...Daardie prediker weet nie waarmee hy besig is nie. Bid sodat 'n woord my gegee mag word om met vrymoedigheid die Evangelie bekend te maak. 

Bron: Lees Ef 6: 10-20; Hand 20 

Teks: Ef 6:18,19  terwyl julle met alle gebed en smeking  by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak  met alle volharding en smeking vir al die heiliges en vir my, sodat 'n woord my gegee mag word  as ek my mond oopmaak  om met vrymoedigheid  die verborgenheid van die evangelie bekend te maak, waarvoor ek 'n gesant is in kettings,  sodat ek daarin vrymoediglik mag spreek  soos ek moet spreek. 

Tema: Bid vir die Dominee! 

Psalms: 36:2; 119:6,7; 31:1,12,13; 25:1,6 

Opnamedatum: 2025 05 25  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page